English | Hoe werk dit  | Vrae | Kontak Ons  | Kry 'n Faksnommer | Teken in op jou profiel
 

Faks-na-Epos is GRATIS

U betaal geen sent vir u Faks-na-Epos Nommer nie.

GEEN OPSTELKOSTES.

GEEN MAANDELIKSE SUBSKRIPSIES.

Faks-na-Epos diens is GRATIS - altyd!

Bespaar op ink en papier.

Bespaar ekstra Fakslyn huur.

Faks-na-Epos is VEILIG

Standaard Epos boodskappe en ander digitale kommunikasie kan verander word. Faks-na-Epos beskerm die integriteit van sensitiewe dokumentasie wat moontlik vertroulike inligting kan bevat.

Dokumente word gefaks na u unieke en persoonlike Faks-na-Epos nommer.

Fakse word in u eie persoonlike
epos adres afgelewer en dit
beskerm sodoende u privaatheid.

Faks-na-Epos is GEMAKLIK

Faks-na-Epos is altyd aan diens, ongeag die weersomstandighede, tyd van die dag en of daar papier in die faksmasjien is.

U kan binne minute u fakse in u epos adres ontvang, deur GRATIS aan te sluit; sonder om u tafel te verlaat.

U faksnommer is nooit beset nie.

U faksnommer verander nooit, al
verhuis u of verander van beroep.